Hebreërs 1:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. en in hierdie laaste dae het Hy met ons gepraat deur Sy Seun, wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het.Num 12:8; Yog 14:9 en hou alle dinge in stand deur die Boodskap van Sy wonderwerkende krag. Hy, in Sy Persoon, het die reiniging van ons sondes volbring en gaan sit aan die regterhandPs 110:1 van HaG’dulah BaM’romim (Die Grootheid in die Hoogte).1 Kro 29:11

3. want Hy is die helder Skynsel van Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid en die Beeld van Sy Wese

4. Díé Een is in alles groter as die engele, volgens die mate waarin die Karakter en Outoriteit (Naam) wat Hy het, meer uitstekend is as hulle s’n,Ps 2:7; Hand 13:33; Heb 5:5 Ook: “Ek sal vir Hom ’n Vader wees en Hy sal vir My ’n Seun wees?”Luk 3:22

Hebreërs 1