Havakkuk 3:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het gaan staan en die aarde opgemeet; Hy het gekyk en die nasies verskrik. Ja, die ewige berge is verpletter, die antieke heuwels inmekaar geval. Sy paaie is ewigdurend.

Havakkuk 3

Havakkuk 3:1-15