Havakkuk 2:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wee hom wat vir ’n stuk hout sê: ‘Word wakker!’ Vir ’n stom klip: ‘Staan op!’ Is dit jou leermeester? Let op, dit is oorgetrek met goud en silwer en daar is géén asem van watter aard daarin nie!

Havakkuk 2

Havakkuk 2:15-20