Handelinge 9:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Shim’on het almal buitentoe gestuur, gekniel en gebid en hy het hom na die liggaam gedraai en gesê: “Tavita, staan op!” Sy het haar oë oopgemaak, vir Shim’on gesien en regop gesit.

Handelinge 9

Handelinge 9:30-43