Handelinge 9:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy val op die grond neer en hoor ’n stem vir hom sê: “Sha’ul, Sha’ul, waarom vervolg jy My? Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop.”Eks 3:14 “אנא אנא - Ek is, was, sal wees Wie Ek is, was, sal wees, Yeshua van Natzeret, wat jy vervolg.”

Handelinge 9

Handelinge 9:1-14