Handelinge 8:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Shim’on Kefa sê vir hom: “Jou geld sal saam met jou na die vernietiging gaan omdat jy gedink het dat jy die geskenk van God met wêreldse besittings kan verkry.

Handelinge 8

Handelinge 8:19-26