Handelinge 7:60 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het op sy knieë neergeval en met ’n harde stem uitgeroep: “Ons Meester, hou nie hierdie sonde teen hulle nie!” en met dié woorde is hy dood.

Handelinge 7

Handelinge 7:55-60