Handelinge 7:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is dié Moshe wat aan die kinders van Yisra’el gesê het: ‘יהוה, julle God, sal vir julle ’n profeet, wat net soos ek is, vanuit julle broers verwek; julle moet Hom gehoorsaam.’

Handelinge 7

Handelinge 7:33-40