en nadat hy die ouderdom van veertig jaar bereik het, het dit in sy gedagtes, wil en emosie opgekom om sy broers, die kinders van Yisra’el, te besoek.