Handelinge 4:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle dit hoor, het hulle in een gesindheid hulle stemme tot God opgelig en gesê: “יהוה, U is God wat die hemel, die aarde, die see en alles wat daarin is, gemaak het,

Handelinge 4

Handelinge 4:21-25