25. Julle is kinders van die profete en van die verbond wat God met ons vaders gesluit het toe Hy vir Avraham gesê het: ‘In jou Saad sal al die families van die aarde geseën wees.’
26. God het Sy Seun eerste vir julle aangestel en gestuur as ’n Seën vir julle, as julle wegdraai van julle booshede, terug na God toe.”