Handelinge 28:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Hulle het verwag dat hy sou opswel of skielik dood neerval, maar nadat hulle lank gewag het en gesien het dat niks kwaads met hom gebeur nie, het hulle van gedagte verander en gesê dat hy ’n god is.