Handelinge 28:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die ongekultiveerde mense wat daar gewoon het, het ons buitengewone goedheid en liefde bewys, want hulle het ’n groot vuur aangesteek weens die koue en die reën en ons almal daarby verwelkom.

Handelinge 28

Handelinge 28:1-11