Handelinge 28:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ná drie dae het Sha’ul die leiers van die Jode saamgeroep en, nadat hulle bymekaargekom het, vir hulle gesê: “Broers, alhoewel ek niks gedoen het teen ons mense of die tradisies van ons vaders nie, is ek in Yerushalayim as gevangene oorgegee in die hande van die Romeine.

Handelinge 28

Handelinge 28:15-19