Handelinge 28:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die broers wat van ons koms gehoor het, het ons tegemoet gekom by die Appiosmark en die Drie Herberge en toe Sha’ul hulle sien, het hy God geloof en is bemoedig.

Handelinge 28

Handelinge 28:14-23