Handelinge 27:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Sha’ul dit sien, sê hy vir die kaptein oor ’n honderd en die soldate: “As hierdie manne nie op die skip bly nie, kan julle nie gered word nie.”

Handelinge 27

Handelinge 27:28-34