Handelinge 26:31-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. en toe hulle uitgaan, praat hulle met mekaar en sê: “Hierdie man het niks gedoen wat die dood of boeie verdien nie.”

32. Agrippus sê vir Festos: “Hierdie man kon losgelaat word as hy nie tot die keiser geappelleer het nie.”

Handelinge 26