Handelinge 26:30-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. Die koning, die goewerneur, Bernike en die wat saam met hulle gesit het, het opgestaan

31. en toe hulle uitgaan, praat hulle met mekaar en sê: “Hierdie man het niks gedoen wat die dood of boeie verdien nie.”

32. Agrippus sê vir Festos: “Hierdie man kon losgelaat word as hy nie tot die keiser geappelleer het nie.”

Handelinge 26