Handelinge 26:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

wat ek ook in Yerushalayim gedoen het. Ek het ook baie van hulle wat afgesonderd was in tronke opgesluit nadat ek van die leierpriesters die outoriteit gekry het en, as hulle doodgemaak is, het ekself daarvoor gestem.

Handelinge 26

Handelinge 26:3-14