Handelinge 24:5-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. want ons het gevind dat hierdie man ’n verleier en ’n opstoker is van moeilikheid onder al die Jode in die wêreld, ’n leier is van die sekte van die Natzereners

6. en probeer het om ons tempel te onteer. Ons het hom gevang en wou hom volgens ons wet oordeel,

7. maar Lusias, die bevelvoerder oor ’n duisend, het gekom, hom met groot geweld uit ons hande gevat, na u gestuur

Handelinge 24