Handelinge 24:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nadat die goewerneur vir hom gewys het om te praat, het Sha’ul geantwoord: “Omdat ek weet dat u al baie jare lank oor hierdie nasie regter is, verdedig ek my saak met blydskap.

Handelinge 24

Handelinge 24:3-20