Handelinge 24:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Na vyf dae het die hoofpriester, Gananyah, die oudstes en ’n sekere advokaat, Tertullos, afgekom en hulle saak teen Sha’ul by die goewerneur gebring.

Handelinge 24

Handelinge 24:1-10