Handelinge 21:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Net voor hy in die kamp ingebring sou word, vra Sha’ul die bevelvoerder oor ’n duisend: “Is dit my geoorloof om vir u iets te sê?” Hy sê vir hom: “Ken jy Grieks?

Handelinge 21

Handelinge 21:31-40