Handelinge 21:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle dit hoor, het hulle God geloof en vir hom gesê: “Jy sien, broer, hoeveel tienduisendtalle Jode daar is wat tot vertroue gekom het en almal is ywerig vir die wet.

Handelinge 21

Handelinge 21:11-21