Handelinge 21:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en van die studentevolgelinge van Kaisareia het ook saam met ons gegaan en ons by ’n sekere Mnason van Kupros gebring, een van die eerste studentevolgelinge, om ons in sy huis te ontvang.

Handelinge 21

Handelinge 21:14-25