Handelinge 21:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Sha’ul het geantwoord: “Wat doen julle deur te huil en my gedagtes, wil en emosie te verkrummel? Ek is bereid om nie alleen gebind te word nie, maar ook om in Yerushalayim dood te gaan ter wille van die Outoriteit en Karakter van ons Meester, Yeshua!”

Handelinge 21

Handelinge 21:12-15