Handelinge 21:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Ons het van hulle afskeid geneem en reguit koers gehou na Kos toe; die volgende dag het ons by Rhodos gekom en daarna by Patara,

2. waar ons ’n skip gekry het wat na Foinike sou seil en daarop geklim en weggevaar.

3. Toe het ons Kupros aan die linkerkant verbygegaan, na Sirië gevaar en by Tzor geland, want daar sou die skip sy vrag aflaai.

Handelinge 21