Handelinge 20:5-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. het vooruitgegaan en in Troas op ons gewag.

6. Ná die ‘Dae van die Ongesuurde Brode’ het ons van Filippi af geseil en in vyf dae by hulle in Troas gekom, waar ons sewe dae lank gebly het.

7. Op die eerste dag van die week, toe ons vergader het om die brood van Yeshua se herdenking te breek, het Sha’ul met hulle gepraat en omdat hy die volgende dag sou vertrek, het hy sy boodskap verleng tot middernag toe.

Handelinge 20