Handelinge 2:41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dié mense onder hulle wat sy boodskap gewilliglik aanvaar het en vertrou het, is gedoop en daar is op dié dag omtrent drie duisend lewens bygevoeg.

Handelinge 2

Handelinge 2:36-46