Handelinge 2:29-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. Broers, ek kan openlik met julle praat oor die stamvader Dawid, dat hy dood is en ook begrawe is en sy graf is by ons tot vandag toeNeg 12:36 was en geweet het dat God vir hom met ’n eed gesweer het: ‘Een uit die vrug van jou liggaam sal Ek op jou troon laat sit,’Ps 132:11; 2 Sh'm 7:12-13

30. omdat hy ’n profeet

31. het hy, deur dit vooruit te sien, gepraat van die opstanding van Die Gesalfde Een en dat Hy nie in Sh’ol gelos sal word nie en Sy liggaam ook nie verderwing sal sien nie;

Handelinge 2