Handelinge 2:10-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. van die streke van Frugia, Pamfulia, Mitzrayim en van die streke van Libue wat naby Kurene is en hulle wat gekom het van Rome, Jode sowel as proseliete,

11. vanaf Krete en Arabiere.) “Let op, ons hoor hulle in ons eie tale oor die groot dade van God praat!”

12. Hulle was almal verbaas en verward en sê die een vir die ander: “Wat is hierdie gebeurtenis?”

Handelinge 2