Handelinge 19:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want julle het hierdie manne gebring, wat nie tempelrowers is nie en ook nie kwaad gepraat het teen julle godin nie.

Handelinge 19

Handelinge 19:33-38