Handelinge 19:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hy hulle, asook werkers in dieselfde bedrywe, bymekaargeroep het, sê hy: “Manne, julle weet dat ons winste alles uit hierdie besigheid is

Handelinge 19

Handelinge 19:23-27