Dit het bekend geword aan al die Jode en Arameërs wat in Efesos bly, vrees het op hulle almal gekom en die Outoriteit en Karakter van die Meester, Yeshua, is grootgemaak.