Handelinge 19:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sommige van die rondreisende Jode, duiwelbesweerders, het dit gewaag om die Naam van ons Meester, Yeshua, te noem oor die wat bose geeste gehad het en te sê: “Ons dryf jou uit in die Karakter en Outoriteit (Naam) van díe Yeshua wat Sha’ul verkondig!”

Handelinge 19

Handelinge 19:10-18