Handelinge 19:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Terwyl Apollos in Korinthos was, het Sha’ul deur die boonste gebiede gereis en in Efesos gekom waar hy ’n paar studentevolgelinge gevra het:

2. “Het julle die Gees van Afsondering ontvang toe julle tot vertroue gekom het?” Hulle antwoord hom: “Ons het nog nie eens gehoor dat daar ’n Gees van Afsondering is nie.”

Handelinge 19