Handelinge 18:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het daarvandaan weggegaan en in die huis gekom van ’n man met die naam van Titos, wat God aanbid het, wie se huis langs die bymekaarkomplek was.

Handelinge 18

Handelinge 18:6-12