Handelinge 18:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Sila en Timotheos vanaf Makedonia gekom het, was Sha’ul verhinder in die boodskap omdat die Jode teen hom gestaan het en kwaadgepraat het toe hy getuig het dat Yeshua Die Gesalfde Een is.

Handelinge 18

Handelinge 18:1-12