Handelinge 17:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sommige van hulle is oortuig en het by Sha’ul en Sila aangesluit, asook ’n groot getal van die gelowige Grieke en nie min van die belangrike vrouens nie.

Handelinge 17

Handelinge 17:1-10