Handelinge 17:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar sommige manne het by hom aangesluit en vertrou, onder wie ook Dionusios, die Aresraadslid, ’n vrou met die naam van Damaris en ander saam met hulle.

Handelinge 17

Handelinge 17:26-34