Handelinge 17:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het uit een bloed die hele mensdom op die aarde gemaak, om oor die hele aarde te bly terwyl Hy vooraf bepaalde tye in Sy opdragte uitgestip en grense vir hulle blyplek vasgestel hetRom 1:20

Handelinge 17

Handelinge 17:25-31