Handelinge 16:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en op die Shabbat het ons uitgegaan, buitekant die stad, langs ’n rivier, na waar ons ’n huis van gebed gesien het en ons het gaan sit en met die vroue gepraat wat daar bymekaargekom het.

Handelinge 16

Handelinge 16:10-20