Handelinge 15:30-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. Hulle wat uitgestuur is, het in Antiogeia gekom en hulle het die mense bymekaargeroep en die brief oorhandig.

31. Toe hulle dit gelees het, was hulle verheug en was bemoedig.

32. Y’hudah en Sila, wat self ook profete was, het die broers met baie boodskappe bemoedig en versterk.

Handelinge 15