Handelinge 14:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle daar kom en die gemeente saamgeroep het, het hulle verslag gedoen van al die dinge wat God deur hulle gedoen het en dat Hy ’n deur van vertroue vir die ander nasies oopgemaak het.

Handelinge 14

Handelinge 14:17-28