Handelinge 14:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en gesê: “Manne, waarom doen julle hierdie dinge? Ons is net sulke mense wat kan ly soos julle en ons verkondig die goeie boodskap dat julle jul van hierdie nuttelose dinge moet wegdraai na die Lewende God, wat die hemel, die aarde, die see en alles wat daarin is, gemaak het.

Handelinge 14

Handelinge 14:13-25