Handelinge 13:43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die bymekaarkoms verby was, het baie van die Jode en vreemdelinge, wat aanbidders van God was, saam met Sha’ul en Bar-Nabba gegaan. Dié het met hulle gepraat en hulle oortuig om in die onverdiende guns van God te bly.

Handelinge 13

Handelinge 13:35-52