Handelinge 13:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl hulle besig was om God te aanbid en te vas, het die Gees van Afsondering vir hulle gesê: “Sonder Bar-Nabba en Sha’ul vir My af vir die werk waarvoor Ek hulle geroep het.”

Handelinge 13

Handelinge 13:1-10