Handelinge 13:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ná die lees van die wet en die profete het die oudstes van die bymekaarkomplek na hulle gestuur en gesê: “Broers, as julle ’n boodskap van ondersteuning het, praat met die mense!”

Handelinge 13

Handelinge 13:6-17