Handelinge 12:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle by die eerste en die tweede wag verbygegaan het, kom hulle by die ysterhek en dit het vanself vir hulle oopgegaan. Hulle het buitekant gekom, een straat ver gegaan en skielik het die engel van hom af weggegaan.

Handelinge 12

Handelinge 12:1-13