1. In daardie tyd het koning Herodes, wat die bynaam Agrippus gehad het, sy hande aan mense uit die gemeente geslaan om hulle kwaad aan te doen.
2. Hy het Ya’akov, die broer van Yoganan, met die swaard vermoor
3. en toe hy sien dat dit die Jode tevrede stel, het hy verder ook vir Shim’on Kefa gevang, maar dit was die ‘Dae van Ongesuurde Brood’.